send link to app

Dare2Share Afrikaans


4.4 ( 1744 ratings )
라이프 스타일
개발자: Hermann Kuschke
4.99 USD

Dare2share is n uitdagende kommunikasiespel spesiaal geskep vir getroude paartjies om te begin kommunikeer in n prettige manier en so ook mekaar te herontdek en opnuut te verstaan.Dit bestaan uit meer as 230 kommunikasiekaartjies. Elke kaartjie het 4 - 6 vrae en dek elke denkbare faset van n huwelik.